Volgende op die planke
Ons fasilitietite
Proe!
Die teater-restaurant is oop tydens vertonings. Geniet iets om te eet of drink voor die vertoning, tydens pouse of daarna.
Rolstoelvriendelik
Die teater is toeganklik vir rolstoelgebruikers, met toegewyde sitplekke en gerieflike toegang tot fasiliteite.
Veilige parkering
Besoekers het toegang tot veilige, gerieflike parkering naby die teater vir ’n maklike en sorgvrye ervaring.
Konferensies
Die teater beskik oor 370 tradisionele sitplekke en kan tot 140 gaste akkommodeer in verskillende konferensiestyle

AfriForum Teater amptelik die beste in Pretoria
AfriForum Teater is deur die publiek aangewys as die beste teater in Pretoria in Rekord se Best of Pretoria: Readers’ Choice Awards 2025!

Word ‘n vriend van die Teater
Sluit aan by ons lojaliteitsprogram en word deel van die AfriForum Teater familie. As ‘n Vriend geniet jy eksklusiewe voordele en help jy om die kunste te bevorder.
20% Afslag op alle kaartjie-aankope
Vooraf-toegang tot nuwe vertonings
Uitnodigings na eksklusiewe BBP-geleenthede


















