DiÉ tuiskomplek vir Afrikaanse kunste
Jou bydrae hou die teater se deure oop en gee lewe aan stories op die verhoog.
Nou op die planke
AFRIFORUM TEATER HET ’N WHATSAPP-GROEP GESTIG WAARBY JY NOU KAN AANSLUIT OM OP HOOGTE TE BLY VAN AL ONS NUUS EN PROMOSIES.
Blogs en Mediaverklarings
Skouerkussings, haarsproei en sterrekrag: Agter elke man se rolverdeling bekend
Agter elke suksesvolle man staan ’n sterk vrou, lui die bekende gesegde, maar agter Bruce Beyers staan daar ’n hele…
Brakanjan keer terug as musketier op die verhoog van AfriForum Teater
Die geliefde diere-held uit Afrikaners se kinderjare maak in Desember weer sy verskyning, dié keer op die verhoog. Brakanjan, die…
Pretoria kies wéér AfriForum Teater as beste teater in dié stad
AfriForum Teater is vir die tweede agtereenvolgende jaar deur die Pretoriase gemeenskap as die beste teater in die stad aangewys…
Elandré tree in Steve Hofmeyr se spore as Bruce Beyers
Een van die bekendste karakters uit die goue era van Afrikaanse televisie keer in 2027 terug — dié keer op…





















