Konferensies en Fasiliteite
Die teaterspan bied professionele, flink diens aan kliënte wat jou konferensie van die begin tot einde afrond.
Organiseerders kan met ’n geruste hart opdaag en verseker wees dat die geleentheid seepglad sal verloop.
Bespreek vandag nog jou geleentheid by AfriForum Teater.
374 Pax
KAPASITEIT
Vinnige
Gratis WiFi
Kragopwekker
PARKERING
Uitleg opsies

Restaurantstyl
Sestien lang tafels met vier sitplekke elk (dus 64 sitplekke)
Totale kapasiteit van 64
Die galery het ’n kapasiteit van 133 sitplekke
Die toonbanke bestaan uit vier toonbanke met ses sitplekke elk (dus 24 sitplekke)

Raadsaalstyl
Restaurantstyl

Lesiglokaalstyl
Restaurantstyl
Tegniese spesifikasies
- sss
- sss
- sss
- sss
- sss
- sss
- sss
- sss
- sss
- sss
- sss
- sss
Tegniese fasiliteite
Hoë-spoed WiFi
AV Toerusting
Klimaatbeheer
Spyseniering
Versoek ‘n kwotasie
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt
"*" indicates required fields

Word ‘n vriend van die Teater
Sluit aan by ons lojaliteitsprogram en word deel van die AfriForum Teater familie. As ‘n Vriend geniet jy eksklusiewe voordele en help jy om die kunste te bevorder.
20% Afslag op alle kaartjie-aankope
Vooraf-toegang tot nuwe vertonings
Uitnodigings na eksklusiewe BBP-geleenthede

