Konferensies

Bespreek AfriForum Teater vir jou volgende geleentheid.

Die teater is toegerus met 370 teaterstoele in die tradisionele teaterstyl en kan tot en met 140 gaste behartig in die verskillende konferensiestyle.

Wat is beskikbaar?

  • Binnehuise spyseniering
  • Gratis WiFi
  • Uitstekende tegniese toerusting
  • Christie-projektor
  • Drie hoëgehaltebeeldskerms
  • Lugversorging
  • Kroegfasiliteite
  • Kragopwekker
  • Professionele en vriendelike diens
  • Uiters bekwame tegniese operateurs
  • Veilige parkering
  • Rolstoelvriendelik
  • ** Stroomfasiliteite is beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste

Konferensiestyle

  • Vier ronde tafels met agt sitplekke elk (dus 32 sitplekke)
  • Veertien lang tafels met sewe sitplekke elk (dus 98 sitplekke)
  • Maksimum kapasiteit van 140
  • Die galery het ’n kapasiteit van 133 sitplekke
  • Die toonbanke bestaan uit vier toonbanke met ses sitplekke elk (dus 24 sitplekke)
  • Veertien lang tafels met drie sitplekke elk (dus 42 sitplekke)
  • Twee lang tafels met vier sitplekke elk (dus agt sitplekke)
  • Totale kapasiteit van 50
  • Die galery het ’n kapasiteit van 133 sitplekke.
  • Die toonbanke bestaan uit vier toonbanke met ses sitplekke elk (dus 24 sitplekke).
  • Sestien lang tafels met vier sitplekke elk (dus 64 sitplekke)
  • Totale kapasiteit van 64
  • Die galery het ’n kapasiteit van 133 sitplekke
  • Die toonbanke bestaan uit vier toonbanke met ses sitplekke elk (dus 24 sitplekke)

Die teater spog met sy eie restaurant, Pronk, wat as die teater se spyseniers vir funksies en geleenthede dien. Pronk het ’n Afrikaans-Franse-aanslag met sjef en eienaar Ané Wait wat haar opleiding in Frankryk ontvang het en oor ’n wye kennis van wyne beskik. Alle etes of verversings word noukeurig deur die restaurant voorberei om seker te maak dit voldoen aan die grootte, smaak en begroting van jou geleentheid.