
’n Geliefde verhaal uit die goue era van Afrikaanse televisie kry nuwe lewe op die verhoog.
Agter Elke Man – die musiekblyspel bring die bekende karakters, humor en verhoudings van die oorspronklike reeks na ’n nuwe generasie – met oorspronklike musiek en ’n vars verhoogervaring.
Elandré vertolk die rol van Bruce Beyers, met Amanda Strydom as die onvergeetlike Antie Stienie. Onder regie van Jannes Erasmus, met oorspronklike musiek deur Johan Vorster en Jacomien de Wet, word dié geliefde Afrikaanse storie in ’n kleurryke 80’s-wêreld opnuut vertel.

WIE IS TANNIE STIENIE?


Kies jou vertoning en bespreek jou kaartjies.
Kaartjies beskikbaar vanaf R250.
| Week | Vrydag 19:00 | Saterdag 14:00 | Sondag 11:00 |
|---|---|---|---|
| 1 | 30 April | 1 Mei | 2 Mei |
| 2 | 7 Mei | 8 Mei | 9 Mei |
| 3 | 14 Mei | 15 Mei | 16 Mei |
| 4 | 21 Mei | 22 Mei | 23 Mei |
| 5 | 28 Mei | 29 Mei | 30 Mei |
| 6 | 4 Junie | 5 Junie | 6 Junie |
| 7 | 11 Junie | 12 Junie | 13 Junie |
| 8 | 18 Junie | 19 Junie | 20 Junie |
Jou kans om deel van die storie te word.
Ons is op soek na talentvolle kunstenaars om deel te word van hierdie nuwe verhoogproduksie.
Aansoeke vir oudisies is nou oop.
Voltooi die aansoekvorm en stuur jou besonderhede voor die sperdatum in.
Sperdatum vir aansoeke: 26 Oktober 2026