Ons vir jou, die musiekblyspel wat sowat 20 jaar gelede deur Bok van Blerk se ikoniese debuutalbum De la Rey geinspireer is, keer terug na die verhoog.

Bespreek nou Kyk lokprent

die volgende vertoning begin in


Dae
:

Ure
:

Minute
:

Sekondes


Ons vir jou ná twee dekades terug op planke

Nou op die planke by AfriForum Teater

Bespreek jou sitplek om hierdie vehaal te kyk

Hulle het geskiedenis gemaak, nou maak ons dit weer!

Lokprent

Kontak ons

Vir groepbesprekings, media-navrae of enige ander inligting, ons hoor graag van jou.

WhatsApp

+27 66 420 6181

E-pos

teater@afriforum.co.za

Telefoon

+27 66 420 6181