Wat’s nuus?

Skryf in op ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste teaternuus.

  • Alles
  • Nuus
  • Resensies

Oorweldig? Laat AfriForum Teater vir jou afleiding bied

Deur Carien Bloem Die afgelope drie weke kon die AfriForum Teater weer sy deure oopmaak. Ons is bly, want ná …

LEES MEER

Steeds Donkie – Snaaks, melancholies en soms hartverskeurend hartseer

Met Frank Opperman Teks deur Dana Snyman Regie deur Gerrit Schoonhoven Deur Leon van Nierop O, droewigheid op skoolklaviernote! Hoe …

LEES MEER

Die verlore seun word soldaat vir Christus

Deur Chanté Kelder Reynardt Hugo is nie ’n onbekende naam in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf nie. Reynardt is akteur, sanger en …

LEES MEER

AfriForum Teater koop “teater” by WAT

AfriForum Teater beskou die woord ‘teater’ nie net as ’n nuwe platform vir die kunste nie, maar dit is ook …

LEES MEER

Vlak 4-regulasies gaan AfriForum Teater nie stuit

Deur Carien Bloem Slegs ’n paar weke nadat AfriForum Teater sy eerste 100 dae as teater gevier het, is verskerpte …

LEES MEER

AFRIFORUM TEATER BAAN DIE WEG VORENTOE IN SY EERSTE 100 DAE

Deur Andrea van Wyk “Teater is ’n weerspieëling van wat om ons aangaan en baan ook die weg vorentoe. Die …

LEES MEER

MEER AS 5 000 BESOEK AFRIFORUM TEATER IN EERSTE 100 DAE

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die AfriForum Teater in Pretoria is vandag (Donderdag 10 Junie) presies honderd dae oop en byna 5 500 …

LEES MEER

DIE DINGE VAN ’N KIND NÓÚ BY DIE AFRIFORUM TEATER TE SIEN

Deur Carina Bester Marita van der Vyver se bekende boek Die dinge van ’n kind, wat in 1994 verskyn het, is deur …

LEES MEER