2022-07-03

12:00

12:00

0.0/5

Verjaarsdagkonsert vir Mimi

Kategorië , ,

Die wêreldbekende operasangeres Mimi Coertse en gevierde operaregisseur en kostuumontwerper Neels Hansen het die Black Tie Ensemble saam in die lewe geroep om jong Suid-Afrikaanse sangers geleentheid te bied om hul talente ten toon te stel. Dit het ’n belangrike rol gespeel om hul talente te ontwikkel en te slyp.

Dit is om hierdie rede dat ons eie lewende legende geëer moet word deur haar 90ste verjaarsdag te vier.

’n Gepaste konsert word vir dié ster gehou en Loveline Arts Foundation is geëerd om dié luisterryke geleentheid aan te bied. Die alumni van die Black Tie Ensemble, insluitend Linda Zitha, Veramarie Meyer, Loveline Madumo en Bongiwe Madlala gaan die gehoor betower.

Die program is vir die hele gesin toeganklik en sluit “Heimwee”, “O boereplaas”, die bekende Rigoletto-kwartet, “Vilja”, “O mio babbino caro” en “Nessun dorma” in.

________________________

The world-renowned opera singer Mimi Coertse and celebrated opera director and costume designer Neels Hansen co-founded Black Tie Ensemble to enable young South African singers to display their talents. This played a major role in honing and nurturing their talents.

It is for this reason that our own living legend deserves the honour of being celebrated as she turns 90 years.

A befitting concert will be held in celebration of this star and Loveline Arts Foundation is honoured to host this prestigious event. The alumni of the Black Tie Ensemble, including Linda Zitha, Veramarie Meyer, Loveline Madumo and Bongiwe Madlala, will enthral the audience.

The programme will cater for the whole family and includes “Heimwee”, “O boereplaas”, the famous Rigoletto-quartet, “Vilja”, “O mio babbino caro” and “Nessun dorma”.

Koop jou kaartjie

115 in voorraad

Kies jou sitplek (0)

R200,00

Kaartjie inligting

Bykomende inligting

Kaartjieprys

R200,00

Teater

Kaartjies oor

115 in voorraad

WhatsApp Inligtingsgroep

AfriForum Teater het 'n WhatsApp-groep gestig waarby jy nou kan aansluit om op hoogte te bly van al ons nuus en promosies.

AfriForum-ledevoordeel

Het jy geweet? AfriForum-lede ontvang verskeie voordele en korting op AfriForum Teater-besprekings.

Deel hierdie geleentheid

Teken In Op Ons Nuusbrief

Tafel Styl

Teater Styl

Bepalings & Voorwaardes

  • Sodra die verkoop afgehandel is, sal geen kaartjie omgeruil word nie. Geen terugbetalings sal gemaak word nie, behalwe as gevolg van die uitstel of kansellasie van die gebeurtenis en volgens die oordeel van Dapper Media. Verlore kaartjie(s) sal nie vervang of terugbetaal word nie.
  • Toegang sal geweier word as daar gevind word dat kaartjies geknoei, vervals en / of nie by ‘n gemagtigde verkooppunt gekoop is nie.
  • Ouderdomsbeperkings en -reëls geld. Geen terugbetalings sal gemaak word vir die onkunde oor hierdie beperkings nie. Plaaslike voorwaardes vir toegang word op die lokaal vertoon.
  • Die bemarker / Lokaleienaar behou die reg voor om, sonder terugbetaling of vergoeding, toelating te weier / enige persoon(e) wie se gedrag wanordelik of onvanpas is, uit te sit.
  • Die bemarker / lokaal-eienaar kan die gebeurtenis uitstel, kanselleer, onderbreek of stop as gevolg van ongunstige weer, gevaarlike situasies of enige ander oorsaak buite sy redelike beheer.
  • Vrywaring: Hiermee gee jy, die kliënt, toestemming dat Dapper Media en AfriForum Teater jou besonderhede mag gebruik vir bemarkingsdoeleindes.
  • Vir spesiale behoefte-sitplekke, stuur asseblief ‘n e-pos na info@dappermedia.co.za
  • Handreiniger sal verskaf word by u aankoms.
  • Die dra van maskers by die AfriForum Teater is verpligtend, behalwe vir kinders onder die ouderdom van 5 jaar.
  • Die Teater se deure sal 5 minute voor die aanvangstyd van die geskeduleerde vertoning sluit, waarna u nie meer die Teater sal kan binnegaan nie.
  • Kunstenaars sal ongelukkig nie beskikbaar wees vir foto’s of handtekeninge voor-, of na die vertoning nie.

Het jy reeds ‘n profiel?

Teken nou aan vir ‘n beter gebruikerservaring.
AFRIFORUM TEATER IS ’n KONTANTVRYE PERSEEL