Tweespoor
Twee vroue vertel aan ʼn skrywer van insidente uit hul verlede wat ʼn ingrypende invloed op hul lewens gehad het.
Hul verhale gaan hand aan hand. Een deel herinneringe uit haar oënskynlik idiliese kinderjare op ʼn plaas in die 1960’s. Die ander moet in vandag se Suid-Afrika koers hou, te midde van misdaad en “rewolusie”. Die teks het ʼn satiriese ondertoon, maar waag ʼn intieme blik op die soort traumatiese gebeure wat vroue se perspektief kan omkeer en hul drome herskryf.
Die produksie ontvang tydens die Toyota US Woordfees 5 nominasies en Nicole Holm wen die toekenning vir Beste Vroulike Speler.
Geskep en vervaardig deur: Calaringe Productions in samewerking met die Toyota US Woordfees
Duur van vertoning: 120 minute.
Koop jou kaartjie
Kaartjie inligting
Bykomende inligting
Kies jou datum: | 30 September 19:00, 1 Oktober 09:30, 1 Oktober 13:00 |
---|
Kaartjieprys
R190,00
Rolverdeling
Teks en regie deur
Musiek en lirieke deur
Teater
Ouderdomsbeperking