2022-08-09

12:00

12:00

0.0/5

Take Four

Kategorië ,

’n Splinternuwe produksie!

TAKE FOUR … ’n klavierkwartet wat uit slegs vroue bestaan:

–         Elna van der Merwe (klavier)

–         Zanta Hofmeyer (viool)

–         Susan Mouton (tjello)

–         Jean-Louise Moolman (altviool)

Elkeen van hulle het hulself reeds in uiteenlopende plekke en kontekste in Suid-Afrika as uitstaande kunstenaars in hul onderskeie velde gevestig. Hulle tree nou vir die eerste keer saam op as ’n ensemble en liefhebbers van klassieke musiek het nou die geleentheid om hul passievolle opvoering van die volgende werke te waardeer:

–         J. Brahms: Klavierkwartet in G mineur, op. 25

–         Interval

–         A. Dvorak: Klavierkwartet in E-mol majeur op. 87

______________________________________

 A brand new production!

TAKE FOUR … an all-female piano quartet with:

–         Elna van der Merwe (piano)

–         Zanta Hofmeyer (violin)

–         Susan Mouton (cello)

–         Jean-Louise Moolman (viola)

Each one of them have established themselves as outstanding performers in their respective fields in many different locations and contexts in South Africa. Now for the first time, they are performing together as an ensemble and classical music lovers have the opportunity to enjoy their passionate performance of the following program:

–         J. Brahms: Piano Quartet in G minor, op. 25

–         Interval

–         A. Dvorak: Piano Quartet in E-flat major op. 87

Koop jou kaartjie

378 in voorraad

Kies jou sitplek (0)

R200,00

Kaartjie inligting

Bykomende inligting

Kaartjieprys

R200,00

Teater

Kaartjies oor

378 in voorraad

WhatsApp Inligtingsgroep

AfriForum Teater het 'n WhatsApp-groep gestig waarby jy nou kan aansluit om op hoogte te bly van al ons nuus en promosies.

AfriForum-ledevoordeel

Het jy geweet? AfriForum-lede ontvang verskeie voordele en korting op AfriForum Teater-besprekings.

Deel hierdie geleentheid

Teken In Op Ons Nuusbrief

Tafel Styl

Teater Styl

Bepalings & Voorwaardes

  • Sodra die verkoop afgehandel is, sal geen kaartjie omgeruil word nie. Geen terugbetalings sal gemaak word nie, behalwe as gevolg van die uitstel of kansellasie van die gebeurtenis en volgens die oordeel van Dapper Media. Verlore kaartjie(s) sal nie vervang of terugbetaal word nie.
  • Toegang sal geweier word as daar gevind word dat kaartjies geknoei, vervals en / of nie by ‘n gemagtigde verkooppunt gekoop is nie.
  • Ouderdomsbeperkings en -reëls geld. Geen terugbetalings sal gemaak word vir die onkunde oor hierdie beperkings nie. Plaaslike voorwaardes vir toegang word op die lokaal vertoon.
  • Die bemarker / Lokaleienaar behou die reg voor om, sonder terugbetaling of vergoeding, toelating te weier / enige persoon(e) wie se gedrag wanordelik of onvanpas is, uit te sit.
  • Die bemarker / lokaal-eienaar kan die gebeurtenis uitstel, kanselleer, onderbreek of stop as gevolg van ongunstige weer, gevaarlike situasies of enige ander oorsaak buite sy redelike beheer.
  • Vrywaring: Hiermee gee jy, die kliënt, toestemming dat Dapper Media en AfriForum Teater jou besonderhede mag gebruik vir bemarkingsdoeleindes.
  • Vir spesiale behoefte-sitplekke, stuur asseblief ‘n e-pos na info@dappermedia.co.za
  • Handreiniger sal verskaf word by u aankoms.
  • Die dra van maskers by die AfriForum Teater is verpligtend, behalwe vir kinders onder die ouderdom van 5 jaar.
  • Die Teater se deure sal 5 minute voor die aanvangstyd van die geskeduleerde vertoning sluit, waarna u nie meer die Teater sal kan binnegaan nie.
  • Kunstenaars sal ongelukkig nie beskikbaar wees vir foto’s of handtekeninge voor-, of na die vertoning nie.

Het jy reeds ‘n profiel?

Teken nou aan vir ‘n beter gebruikerservaring.
AFRIFORUM TEATER IS ’n KONTANTVRYE PERSEEL