2022-10-28

-

2022-11-19

19:00

19:00

0.0/5

Round Table

SKU N/A Kategorië , , ,

Tafelronde is ’n gemeenskapsorganisasie vir jong, professionele mans met ondernemingsgees wat tussen 19 en 40 jaar oud is. Tafelronde is sedert 1948 reeds by liefdadigheidswerk in Suid-Afrika betrokke.

Pretoria het altesaam 5 tafels (19, 87, 136, 151 en 201) wat deur die jaar byeenkom en geld vir liefdadigheid insamel. Tafelronde Pretoria se grootste fondsinsamelingsprojek vir die afgelope 47 jaar is die jaarlikse gekkeproduksie Tafelronde Teater, ’n verskeidenheidskonsert sonder weerga wat tradisioneel deur ’n groep van sowat 12 tafelaars en hul metgeselle op die planke gebring word. Onprofessioneel, maar talentvol. Vrywilligers met ondernemingsgees. Gewone mense wat buitengewone goed doen.

Vanjaar bied Tafelronde Pretoria met trots sy Tafelronde Teater-produksie genaamd Houtstok 2021 aan – ’n lag-elke-minuut-vertoning met die onvergeetlikste musiek uit die 70’s, 80’s en 90’s! Elke vertoning bereik ’n hoogtepunt met ’n veiling om fondse vir ’n verskeidenheid van liefdadigheidsorganisasies in te samel. Dit is die ideale geleentheid om ’n prettige aand saam met vriende en kollegas by die AfriForum teater deur te bring, alles ten bate van ’n goeie saak.

www.rtt.org.za

www.roundtablesa.co.za

_____________________

Round Table is a fellowship organisation for entrepreneurial and professional young men between the ages of 18 and 40, with altruistic goals and values. Round Table has been involved in charitable work within South Africa since 1948.

 

Pretoria has a total of 5 Tables (19, 87, 136, 151 and 201), which throughout the year convene, run and raise money for charity. The Round Table Pretoria Collective’s single biggest fundraiser for the past 47 years has been its annual follies production called Round Table Theatre, which traditionally features a cast of around two dozen Tablers and their partners in a variety show like no other. Unprofessional, yet talented. Volunteers with gumption. Ordinary people doing extraordinary things.

This year, Round Table Pretoria proudly presents its Round Table Theatre production called Houtstok 2021 – a laugh-a-minute showcase based on the most memorable music from the 70s, 80s and 90s! Every show culminates in a fundraising auction in aid of numerous charitable causes. An ideal opportunity to spend a fun-filled evening with friends or colleagues at the AfriForum Teater, Menlopark, all in aid of a good cause.

www.rtt.org.za

www.roundtablesa.co.za

Koop jou kaartjie

Begin oor

Kies jou sitplek (0)

R100,00R200,00

Kaartjie inligting

Bykomende inligting

Datum

27 Oktober, 28 Oktober, 29 Oktober, 11 November, 12 November, 18 November, 19 November

Sitplek

Tafel R200, Toonbank R150, Galery R100

Kaartjieprys

R100,00R200,00

Teater

WhatsApp Inligtingsgroep

AfriForum Teater het 'n WhatsApp-groep gestig waarby jy nou kan aansluit om op hoogte te bly van al ons nuus en promosies.

AfriForum-ledevoordeel

Het jy geweet? AfriForum-lede ontvang verskeie voordele en korting op AfriForum Teater-besprekings.

Deel hierdie geleentheid

Teken In Op Ons Nuusbrief

Tafel Styl

Teater Styl

Bepalings & Voorwaardes

  • Sodra die verkoop afgehandel is, sal geen kaartjie omgeruil word nie. Geen terugbetalings sal gemaak word nie, behalwe as gevolg van die uitstel of kansellasie van die gebeurtenis en volgens die oordeel van Dapper Media. Verlore kaartjie(s) sal nie vervang of terugbetaal word nie.
  • Toegang sal geweier word as daar gevind word dat kaartjies geknoei, vervals en / of nie by ‘n gemagtigde verkooppunt gekoop is nie.
  • Ouderdomsbeperkings en -reëls geld. Geen terugbetalings sal gemaak word vir die onkunde oor hierdie beperkings nie. Plaaslike voorwaardes vir toegang word op die lokaal vertoon.
  • Die bemarker / Lokaleienaar behou die reg voor om, sonder terugbetaling of vergoeding, toelating te weier / enige persoon(e) wie se gedrag wanordelik of onvanpas is, uit te sit.
  • Die bemarker / lokaal-eienaar kan die gebeurtenis uitstel, kanselleer, onderbreek of stop as gevolg van ongunstige weer, gevaarlike situasies of enige ander oorsaak buite sy redelike beheer.
  • Vrywaring: Hiermee gee jy, die kliënt, toestemming dat Dapper Media en AfriForum Teater jou besonderhede mag gebruik vir bemarkingsdoeleindes.
  • Vir spesiale behoefte-sitplekke, stuur asseblief ‘n e-pos na info@dappermedia.co.za
  • Handreiniger sal verskaf word by u aankoms.
  • Die dra van maskers by die AfriForum Teater is verpligtend, behalwe vir kinders onder die ouderdom van 5 jaar.
  • Die Teater se deure sal 5 minute voor die aanvangstyd van die geskeduleerde vertoning sluit, waarna u nie meer die Teater sal kan binnegaan nie.
  • Kunstenaars sal ongelukkig nie beskikbaar wees vir foto’s of handtekeninge voor-, of na die vertoning nie.

Het jy reeds ‘n profiel?

Teken nou aan vir ‘n beter gebruikerservaring.
AFRIFORUM TEATER IS ’n KONTANTVRYE PERSEEL