0.0/5
Riaan Benadé
Daar is min dinge wat Afrikaanse mense so baie geniet soos ’n diep boerseun met ’n rasperstem en kitaar in die hand. Wat nog te sê as dié boerseun liedjies kan skryf wat mense in vervoering het. Riaan Benadé is nie net een van hulle nie – maar voorwaar ook ’n vars briesie in die Afrikaanse musiekbedryf wie se naam nog lank op mense se lippe gaan wees.
Koop jou kaartjie
Kaartjie inligting
Bykomende inligting
Kaartjieprys
R180,00
Teater
Kaartjies oor
322 in voorraad