0.0/5
Orkney snork nie-reünie
SKU
N/A
Kategorie Komedie
Die AfriForumTV-span kuier saam met die ou gardes van Orkney snork nie. Ons gaan die aand spandeer saam met akteurs soos Frank Opperman, Anrich Herbst, Sally Campher, Willie Esterhuizen en nog ’n paar verrassings. Kom wees deel van die gehoor terwyl die produksie verfilm word. Moenie uitmis op die unieke geleentheid nie.
Kom luister hoe die akteurs hul Orkney snork nie-herinneringe en stories tydens dié geselsprogram deel.
Koop jou kaartjie
Kaartjie inligting
Bykomende inligting
Tipe kaartjie: | Galery Kaartjie R150, Ouditorium R180 |
---|
Kaartjieprys
R150,00 – R180,00