0.0/5
Madame Pylinska en die geheim van Chopin
Kategorië Aardklop, Musiek, Woordkuns
Tags Aardklop, Chris van Niekerk, Eugène Joubert, Madame Pylinska en die geheim van Chopin
Eric-Emmanuel Schmitt is die geliefde skrywer van Oskar en die Pienk Tannie en Monsieur Ibrahim en die Blomme van die Koran. In Madame Pylinska en die Geheim van Chopin vertel Schmitt die vermaaklike en dikwels roerende verhaal van sy lesse by ’n Poolse klavieronderwyseres, Madame Pylinska. Sy ‘Saterdae saam met Madame Pylinska’ sluit ook lesse in oor die geskiedenis van Pole en komponiste wat vir die klavier geskryf het, veral Chopin en Liszt.
Met: Chris van Niekerk en Eugène Joubert (klavier)
Tegniese regisseur en verhoogbestuurder: Leon Snyman
Duur van vertoning: 60 minute.
Koop jou kaartjie
Kaartjie inligting
Bykomende inligting
Kaartjieprys
R220,00
Rolverdeling
Chris van Niekerk en Eugène Joubert (klavier)
Teks en regie deur
Eric-Emmanuel Schmidt en Naòmi Morgan
Teater
Kaartjies oor
363 in voorraad