2022-08-23

-

2022-08-25

18:30

18:30

0.0/5

Laerskool Pretoria Oos koorfees

SKU N/A Kategorië , ,

Die alombekende Afrikaanse sanger, Jak de Priester, vermaak Afriforum gehore met ‘n aand van heerlike musiek. Jak deel die verhoog met die room van Pretoria se laerskool kore, en die aand sluit af op ‘n hoë noot wanneer die kore 3 liedjies saam met Jak sing.

Op 23 Augustus sing Laerskole Anton van Wouw se junior koor, Pretoria Oos se senior koor en Menlopark se senior koor.

24 Augustus is die beurt van Laerskole Garsfontein se senior koor, Momumentpark se senior koor asook hul junior koor en Pretoria Oos se junior koor en die konsertreeks word afgesluit.

25 Augustus is wanneer die junior,- en seniorkore van Laerskole Constantiapark en Pretoria-Oos optree.

Gaste word verwelkom met ‘n komplimentêre drankie geborg deur Vrede en Lust.

Koop jou kaartjie

Begin oor

Kies jou sitplek (0)

R180,00

Kaartjie inligting

Bykomende inligting

Kies datum:

23 Augustus, 24 Augustus, 25 Augustus

Kaartjieprys

R180,00

Teater

WhatsApp Inligtingsgroep

AfriForum Teater het 'n WhatsApp-groep gestig waarby jy nou kan aansluit om op hoogte te bly van al ons nuus en promosies.

AfriForum-ledevoordeel

Het jy geweet? AfriForum-lede ontvang verskeie voordele en korting op AfriForum Teater-besprekings.

Deel hierdie geleentheid

Teken In Op Ons Nuusbrief

Tafel Styl

Teater Styl

Bepalings & Voorwaardes

  • Sodra die verkoop afgehandel is, sal geen kaartjie omgeruil word nie. Geen terugbetalings sal gemaak word nie, behalwe as gevolg van die uitstel of kansellasie van die gebeurtenis en volgens die oordeel van Dapper Media. Verlore kaartjie(s) sal nie vervang of terugbetaal word nie.
  • Toegang sal geweier word as daar gevind word dat kaartjies geknoei, vervals en / of nie by ‘n gemagtigde verkooppunt gekoop is nie.
  • Ouderdomsbeperkings en -reëls geld. Geen terugbetalings sal gemaak word vir die onkunde oor hierdie beperkings nie. Plaaslike voorwaardes vir toegang word op die lokaal vertoon.
  • Die bemarker / Lokaleienaar behou die reg voor om, sonder terugbetaling of vergoeding, toelating te weier / enige persoon(e) wie se gedrag wanordelik of onvanpas is, uit te sit.
  • Die bemarker / lokaal-eienaar kan die gebeurtenis uitstel, kanselleer, onderbreek of stop as gevolg van ongunstige weer, gevaarlike situasies of enige ander oorsaak buite sy redelike beheer.
  • Vrywaring: Hiermee gee jy, die kliënt, toestemming dat Dapper Media en AfriForum Teater jou besonderhede mag gebruik vir bemarkingsdoeleindes.
  • Vir spesiale behoefte-sitplekke, stuur asseblief ‘n e-pos na info@dappermedia.co.za
  • Handreiniger sal verskaf word by u aankoms.
  • Die dra van maskers by die AfriForum Teater is verpligtend, behalwe vir kinders onder die ouderdom van 5 jaar.
  • Die Teater se deure sal 5 minute voor die aanvangstyd van die geskeduleerde vertoning sluit, waarna u nie meer die Teater sal kan binnegaan nie.
  • Kunstenaars sal ongelukkig nie beskikbaar wees vir foto’s of handtekeninge voor-, of na die vertoning nie.

Het jy reeds ‘n profiel?

Teken nou aan of skep ‘n profiel vir ‘n beter gebruikerservaring.
AFRIFORUM TEATER IS ’n KONTANTVRYE PERSEEL