0.0/5
Kitaarkonings
SKU
N/A
Kategorië Aardklop, Musiek
Tags Aardklop, Albert Frost, Guy Buttery, Jonno Sweetman, Kitaarkonings, Loki Rothman, Louis Mhlanga, Mauritz Lotz, Schalk Joubert
Ses van Suid-Afrika se mees gewilde en bekroonde kitaarspelers span saam om die wonderlike variasie en unieke klanke van die kitaar te vier.
Die vertoning bestaan uit oorspronklike komposisies deur die musikante, met een of twee bekende verrassings om dié snaarinstrument in sy volle glorie ten toon te stel. Een van die mees unieke en uitstekende musiekkonserte in jare. Wat hierdie manne met hul instrumente aanvang is eenvoudig verbysterend!!
Met: Loki Rothman, Albert Frost, Guy Buttery, Louis Mhlanga, Schalk Joubert, Mauritz Lotz & Jonno Sweetman
Duur van vertoning: 75 minute.
Koop jou kaartjie
Kaartjie inligting
Bykomende inligting
Kies jou tyd: | 8 Oktober 15:00, 8 Oktober 19:00 |
---|
Kaartjieprys
R200,00
Musiek en lirieke deur
Schalk Joubert en geselskap