Die Gelofte, 'n Musiekblyspel | 21–25 September
’n Mens kan nie geskiedenis herskryf nie, maar jy kan die lig skyn op die onderwerp wat al jare in die skaduwee van die geskiedkundige Slag van Bloedrivier staan.
Hierdie oorwinning word geprys in die vlees en verwaarloos in die gees.
Die Here se hand word maklik misken tussen die stowwerige blaaie, verslaande assegaaie, patriotisme, politiek en die grusame realiteite wat vandag verban is vir ons nageslagte. Geskiedenis kan dalk nie herskryf word nie, maar hy het ’n gier om homself soms te herhaal.
’n Gelofte is slegs ’n gelofte indien almal betrokke hul deel daarin nakom.
Mag die erkenning Hom nie in hierdie verhaal ontglip nie.
Neem asseblief kennis: AfriForum Teater kan ongelukkig geen aangekoopte kaartjies skuif, uitruil of terugbetaal nie.
Koop jou kaartjie
Kaartjie inligting
Bykomende inligting
Datum: | Woensdag, 21 September, Donderdag, 22 September, Vrydag, 23 September, Saterdag, 24 September, Sondag, 25 September |
---|---|
Tyd: | 14:00, 15:00, 19:00, 17:30 |
Sitplek | Teaterkaartjie R350, Galery-kaartjie R280 |
Kaartjieprys
R280,00 – R350,00
Rolverdeling
Teks en regie deur
Musiek en lirieke deur
Orkestrasie en musiekregie deur
Pouse
Teater
Ouderdomsbeperking