0.0/5
Dawie de Jager
Dawie is ’n De Jager-seun, ’n getroude man, ’n pa, ’n broer, ’n vriend en ’n musikant. Sy liefde vir musiek straal uit soveel van sy werk saam met groepe soos Klopjag, Die Tuindwergies en Roan Ash. Hy skryf ook musiek vir plaaslike en internasionale films en TV-reekse. Dawie het ook baie harte gewen met sy deelname in The Voice SA seisoen 2.
Dawie probeer met sy solo-optredes die gehoor op reis neem. Hy deel liedjies uit sy kitaartas vol emosies, gesien deur die oë van iemand wat al moes leer van lief en leed. As jy hou van storie vertel en akoestiese klanke, is hierdie verseker jou koppie koffie.
Koop jou kaartjie
Kaartjie inligting
Bykomende inligting
Kaartjieprys
R150,00
Teater
Kaartjies oor
378 in voorraad