0.0/5
Concert of Opera 2022
’N OPERAKONSERT SLEGS VIR EEN AAND
Kom luister na verskeie opera-arias en -duette!
Op Sondag 30 Oktober 2022 kan operaliefhebbers ’n operakonsert by die AfriForum Teater in Pretoria bywoon. Die wêreldbekende tenoor Maurizio Marchini voer gewilde opera-arias en -duette uit saam met Suid-Afrikaanse sangers Magdalene Minnaar (sopraan), Johan du Toit (tenoor) en Phuti Matuba (bariton), begelei deur die bekende pianis Laetitia Orlandi.
Koop jou kaartjie
Kaartjie inligting
Bykomende inligting
Kaartjieprys
R370,00
Teater
Kaartjies oor
348 in voorraad