2022-10-01

-

2022-10-04

14:00 | 16:00 | 19:00

14:00 | 16:00 | 19:00

0.0/5

(André Schwartz en Amanda Strydom in) Brel & Piaf

André en Amanda gedenk twee van die wêreld se grootste kunstenaars: Jacques Brel en Edith Piaf. Hulle sing/vertel van liefde, die dood, oorlog en oorwinning. Liedjies soos Marieke, Ne Me Quitte Pa, Seasons in the Sun, Autumn leaves en ‘n legio ander word vertolk deur twee van ons land se gewildste kunstenaars, onder meesterlike begeleiding deur Coenraad Rall. Saartjie Botha se bindingsteks is raakvat en eerlik. “Brel/Piaf is soos ‘n stukkie brokaat wat in die gehoorlid se palm neergelê word. ‘n Mens is amper te bang om die hand toe te vou. Dit is kleinkuns op sy beste“ – Kobus Burger.

Die produksie is gestroop en eerlik, sonder nonsenspraatjies en geskiedenislesse.Die liriek word deurentyd ondervra en die kunstenaars bied die antwoorde soos die skrywers die stories wou vertel.

Met: Amanda Strydom, André Schwartz en Coenraad Rall

Duur van vertoning: 75 minute.

Koop jou kaartjie

Begin oor

Kies jou sitplek (0)

R220,00

Kaartjie inligting

Bykomende inligting

Kies datum:

1 Oktober 19:00, 2 Oktober 14:00, 3 Oktober 19:00, 4 Oktober 16:00

Kaartjieprys

R220,00

Teks en regie deur

Saartjie Botha

Musiek en lirieke deur

Amanda Strydom, André Schwartz en Coenraad Rall

Orkestrasie en musiekregie deur

Dawid Bowerhof

Teater

Ouderdomsbeperking

Geen o/10

WhatsApp Inligtingsgroep

AfriForum Teater het 'n WhatsApp-groep gestig waarby jy nou kan aansluit om op hoogte te bly van al ons nuus en promosies.

AfriForum-ledevoordeel

Het jy geweet? AfriForum-lede ontvang verskeie voordele en korting op AfriForum Teater-besprekings.

Deel hierdie geleentheid

Teken In Op Ons Nuusbrief

Tafel Styl

Teater Styl

Bepalings & Voorwaardes

  • Sodra die verkoop afgehandel is, sal geen kaartjie omgeruil word nie. Geen terugbetalings sal gemaak word nie, behalwe as gevolg van die uitstel of kansellasie van die gebeurtenis en volgens die oordeel van Dapper Media. Verlore kaartjie(s) sal nie vervang of terugbetaal word nie.
  • Toegang sal geweier word as daar gevind word dat kaartjies geknoei, vervals en / of nie by ‘n gemagtigde verkooppunt gekoop is nie.
  • Ouderdomsbeperkings en -reëls geld. Geen terugbetalings sal gemaak word vir die onkunde oor hierdie beperkings nie. Plaaslike voorwaardes vir toegang word op die lokaal vertoon.
  • Die bemarker / Lokaleienaar behou die reg voor om, sonder terugbetaling of vergoeding, toelating te weier / enige persoon(e) wie se gedrag wanordelik of onvanpas is, uit te sit.
  • Die bemarker / lokaal-eienaar kan die gebeurtenis uitstel, kanselleer, onderbreek of stop as gevolg van ongunstige weer, gevaarlike situasies of enige ander oorsaak buite sy redelike beheer.
  • Vrywaring: Hiermee gee jy, die kliënt, toestemming dat Dapper Media en AfriForum Teater jou besonderhede mag gebruik vir bemarkingsdoeleindes.
  • Vir spesiale behoefte-sitplekke, stuur asseblief ‘n e-pos na info@dappermedia.co.za
  • Handreiniger sal verskaf word by u aankoms.
  • Die dra van maskers by die AfriForum Teater is verpligtend, behalwe vir kinders onder die ouderdom van 5 jaar.
  • Die Teater se deure sal 5 minute voor die aanvangstyd van die geskeduleerde vertoning sluit, waarna u nie meer die Teater sal kan binnegaan nie.
  • Kunstenaars sal ongelukkig nie beskikbaar wees vir foto’s of handtekeninge voor-, of na die vertoning nie.

Het jy reeds ‘n profiel?

Teken nou aan of skep ‘n profiel vir ‘n beter gebruikerservaring.
AFRIFORUM TEATER IS ’n KONTANTVRYE PERSEEL