0.0/5
AfriForum-traumaeenheid se ambassadeursfunksie
Die AfriForum-traumaeenheid hou op 19 Augustus ’n ambassadeursfunksie by AfriForum Teater. Die kunstenaar Appel gaan die aand optree. Die funksie is daarop gemik om vroue en mans wat deur ’n plaasmoord of -aanval of geweldsmisdaad geraak is, saam met hul gades erkenning te gee, asook wat die traumaeenheid vir hulle beteken het in en deur hierdie hartseer tyd. Koop ’n kaartjie teen R150.00 per persoon en kom geniet die aand saam met Appel.
Koop jou kaartjie
Kaartjie inligting
Bykomende inligting
Kaartjieprys
R150,00
Teater
Kaartjies oor
132 in voorraad