Radio Raps: “Wedirrit” – 22/04/2021 20:00

April 22, 2021

“Wedirrit.” Wel, ek weet nie … ons cope. Normaal is nie  meer normaal nie. Ons verlang na normaal wat nie meer as normaal geag word nie en die goeie ou dae se foto’s is nog vars op ons selfone. So “what did we do?” Of moet ons dit nog doen? Kom kyk, jy sal ná die tyd verstaan!

*** Ouderdomsbeperking: Geen kinders onder 16 jaar word toegelaat nie.

vul hierdie vorm in om die teater te bespreek

  • MM slash DD slash YYYY
  • :