Janie Bay

Junie 4, 2021

Janie Bay is ’n sanger-liedjieskrywer van Kaapstad, woonagtig in Pretoria. Janie het sukses behaal in die pop-alternatiewe- Afrikaanse musiekmark met haar #1-treffers “Amper Daar”, “Sterre Brand” (met Jan Bloukaas), “Die Heelal (met Early B)” en “Ek Glo Nog In Jou” (met Danie Reënwolf van Spoegwolf-faam). Met ’n boeiende stem en gevoelvolle optredes, het Janie haar as een van Suid-Afrika se geliefste vrouekunstenaars gevestig.

vul hierdie vorm in om die teater te bespreek

  • MM slash DD slash YYYY
  • :