Celebrating Mozart and Beethoven

Augustus 22, 2021

The acclaimed pianist Laura Pauna and violinist Waldo Alexander, both alumni of the National School of the Arts, celebrate their reunion with a recital of works by Mozart and Beethoven, as well as a work by the South African composer Franco Prinsloo.

The recital will include:

W.A. Mozart (1756–179): Sonata no. 18 in G major for piano and violin, KV 301 (293a), composed in Mannheim in 1778

  1. Allegro con spirito
  2. Allegro

L. van Beethoven (1770–1827): Sonata no. 5 in F major for piano and violin, op. 24, “Spring”, composed in 1800/01

  1. Allegro
  2. Adagio molto espressivo
  3. Scherzo – Allegro molto (trio)
  4. Rondo – allegro ma non troppo

F. Prinsloo (1987–): Tenebris ignis for solo violin and piano, composed in 2013

_________________________________________

Die bekende pianis Laura Pauna en violis Waldo Alexander, albei alumni van die Nasionale Skool vir die Kunste, vier hul reünie met ’n uitvoering van werke deur Mozart en Beethoven, asook ’n werk van die Suid-Afrikaanse komponis Franco Prinsloo.

Die uitvoering sluit in:

W.A. Mozart (1756–179): Sonate no. 18 in G-majeur vir klavier en viool, KV 301 (293a), gekomponeer in Mannheim in 1778

  1. Allegro con spirito
  2. Allegro

L. van Beethoven (1770–1827): Sonate no. 5 in F-majeur vir klavier en viool, op. 24, “Lente”, gekomponeer in 1800/01

  1. Allegro
  2. Adagio molto espressivo
  3. Scherzo – Allegro molto (trio)
  4. Rondo – allegro ma non troppo

F. Prinsloo (1987–): Tenebris ignis vir soloviool en klavier, gekomponeer in 2013

Deel hierdie vertoning

Share on whatsapp
Share on telegram
Share on facebook
Share on twitter
Share on email

vul hierdie vorm in om die teater te bespreek

  • MM slash DD slash YYYY
  • :

Ontvang die jongste teaternuus

Bepalings & Voorwaardes

  • Sodra die verkoop afgehandel is, sal geen kaartjie omgeruil word nie. Geen terugbetalings sal gemaak word nie, behalwe as gevolg van die uitstel of kansellasie van die gebeurtenis en volgens die oordeel van Dapper Media. Verlore kaartjie(s) sal nie vervang of terugbetaal word nie.
  • Toegang sal geweier word as daar gevind word dat kaartjies geknoei, vervals en / of nie by ‘n gemagtigde verkooppunt gekoop is nie.
  • Ouderdomsbeperkings en -reëls geld. Geen terugbetalings sal gemaak word vir die onkunde oor hierdie beperkings nie. Plaaslike voorwaardes vir toegang word op die lokaal vertoon.
  • Die bemarker / Lokaleienaar behou die reg voor om, sonder terugbetaling of vergoeding, toelating te weier / enige persoon(e) wie se gedrag wanordelik of onvanpas is, uit te sit.
  • Die bemarker / lokaal-eienaar kan die gebeurtenis uitstel, kanselleer, onderbreek of stop as gevolg van ongunstige weer, gevaarlike situasies of enige ander oorsaak buite sy redelike beheer.
  • Vrywaring: Hiermee gee jy, die kliënt, toestemming dat Dapper Media en AfriForum Teater jou besonderhede mag gebruik vir bemarkingsdoeleindes.
  • Vir spesiale behoefte-sitplekke, stuur asseblief ‘n e-pos na info@dappermedia.co.za
  • Handreiniger sal verskaf word by u aankoms.
  • Die dra van maskers by die AfriForum Teater is verpligtend, behalwe vir kinders onder die ouderdom van 5 jaar.
  • Die Teater se deure sal 5 minute voor die aanvangstyd van die geskeduleerde vertoning sluit, waarna u nie meer die Teater sal kan binnegaan nie.
  • Kunstenaars sal ongelukkig nie beskikbaar wees vir foto’s of handtekeninge voor-, of na die vertoning nie.

Reëls en regulasies tydens vlak 2 van die inperking.

  1. Slegs 250 mense word binne-in die teater toegelaat.
  2. Die dra van ’n masker is verpligtend.
  3. Saniteer jou hande by die deur.
  4. Die kombuis sluit om 21:00.
  5. Die kroeg se laaste rondte is 21:00.
  6. Die teater, kroeg en restaurant sluit om 22:00.
  7. Geen gaste mag ná 22:00 in die restaurant of teater wees nie.
AFRIFORUM TEATER IS ’n KONTANTVRYE PERSEEL