Almero en Bouwer

Mei 7, 2021

Amper presies vyf jaar nadat Almero die eerste keer saam met Bouwer opgetree het, is hulle saam terug in Pretoria om liedjies en stories uit hul pen te deel. Hulle deel liedjies waaraan hulle die afgelope vyf jaar saam gewerk het, soos “Ses Voet Diep In Vergifnis” en “Nul is Nie Niks Nie”. 

Kom kuier saam en luister na hoe hierdie twee kunstenaars ontmoet het, asook stories uit hul lewens en loopbane. 

vul hierdie vorm in om die teater te bespreek

  • MM slash DD slash YYYY
  • :