Die verlore seun word soldaat vir Christus

Die verlore seun word soldaat vir Christus

Deur Chanté Kelder Reynardt Hugo is nie ’n onbekende naam in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf nie. Reynardt is akteur, sanger en deesdae ook skrywer en motiveringspreker. Sy boek Soldaat het in Februarie vanjaar die lig gesien en sedertdien gryp sy verhaal harte reg oor die land aan. In Soldaat vertel Reynardt oop en eerlik sy storie…

AfriForum Teater koop “teater” by WAT

AfriForum Teater koop “teater” by WAT

AfriForum Teater beskou die woord ‘teater’ nie net as ’n nuwe platform vir die kunste nie, maar dit is ook vir die organisasie ’n plek waar gemeenskappe bymekaar kan kom. Daarom het AfriForum Teater besluit om dié woord by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) te koop. Volgens Carien Bloem, bestuurder van AfriForum Teater,…

Vlak 4-regulasies gaan AfriForum Teater nie stuit

Vlak 4-regulasies gaan AfriForum Teater nie stuit

Deur Carien Bloem Slegs ’n paar weke nadat AfriForum Teater sy eerste 100 dae as teater gevier het, is verskerpte vlak 4-inperkingsregulasies weer ingestel om ’n derde vlaag COVID-19-infeksies teen te werk. Die feit dat die teater alle vertonings wat vir die volgende twee weke geskeduleer was moet uitstel en sy deure tydelik moet sluit,…

AFRIFORUM TEATER BAAN DIE WEG VORENTOE IN SY EERSTE 100 DAE

AFRIFORUM TEATER BAAN DIE WEG VORENTOE IN SY EERSTE 100 DAE

Deur Andrea van Wyk “Teater is ’n weerspieëling van wat om ons aangaan en baan ook die weg vorentoe. Die AfriForum Teater het in sy eerste 100 dae presies dit reggekry,” sê Margit Meyer-Rödenbeck, ook bekend as Dowwe Dolla, wat een van die eerste akteurs was wat by dié teater opgetree het. “Teater is nie…

MEER AS 5 000 BESOEK AFRIFORUM TEATER IN EERSTE 100 DAE

MEER AS 5 000 BESOEK AFRIFORUM TEATER IN EERSTE 100 DAE

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die AfriForum Teater in Pretoria is vandag (Donderdag 10 Junie) presies honderd dae oop en byna 5 500 teatergangers én talle bekende gesigte is reeds deur sy deure. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is die teater onder meer gestig om te verseker dat daar, te midde van die ernstige impak wat…

DIE DINGE VAN ’N KIND NÓÚ BY DIE AFRIFORUM TEATER TE SIEN

DIE DINGE VAN ’N KIND NÓÚ BY DIE AFRIFORUM TEATER TE SIEN

Deur Carina Bester Marita van der Vyver se bekende boek Die dinge van ’n kind, wat in 1994 verskyn het, is deur meesters in die bedryf in ’n teaterproduksie omskep. Dié produksie het vir die eerste keer in 2019 by die Aardklop-kunstefees op die planke gekom en was daarna ook by die Toyota US Woordfees. Dit sou…

AfriForum Teater: AfriForum skep nuwe tuiste vir Afrikaanse kunste

AfriForum Teater: AfriForum skep nuwe tuiste vir Afrikaanse kunste

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n nuwe teater, wat as die AfriForum Teater bekendstaan, geopen op die perseel wat voorheen deur die Brooklyn-teater beset is. Dié 380 sitplek-teater is by die Greenlyn Village-sentrum in Menlopark in Pretoria geleë. ’n Nuwe restaurant genaamd PRONK is ook by die AfriForum Teater geopen. Volgens die organisasie is die…

End of content

End of content